AN BUBLé TOT BOCCELI met ANDRE TERBLANCHE EN CORNEIL MULLER

AN BUBLé TOT BOCCELI met ANDRE TERBLANCHE EN CORNEIL MULLER

Bekroonde sangers André Terblanché en Corneil Muller span kragte saam vir ’n unieke konsert wat ’n onvergeetlike aand van musiek beloof. Beide kunstenaars is bekend vir hul veelsydigheid en sal ’n diverse program aanbied wat strek oor genres en generasies heen – van Bublé tot Bocelli. Met André se musiekteater-ervaring en Corneil se ligte-klassieke agtergrond sal hierdie dinamiese duo ’n ryke en boeiende ervaring vir alle musiekliefhebbers lewer. Liedjies soos, Love of my Life deur Queen, Melodramma soos gesing deur Bocelli, Brel se Madeleine, en Bublé se Haven’t met you yet, is maar net ‘n paar van die treffers wat verwag kan word.
Moet hierdie geleentheid om twee ongelooflike stemme op een verhoog te sien, nie misloop nie!

Date

16 Feb 2025
Expired!

Time

2:30 pm - 4:00 pm

Labels

Cape Town,
Durbanville

Location

Die Boer
6 Chenoweth St, Durbanville, 7551
Website
http://www.dieboer.com/

Organizer

Die Boer
Die Boer
Phone
+27 21 979 1911
Email
navrae@dieboer.com
Website
http://www.dieboer.com/

0 Comments

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *

RSS
Follow by Email