RAAF @ Die BoerRAAF @ Die Boer

RAAF @ Die Boer

Hulle genre kan nie beperk word tot een woord nie. Hulle lirieke vertel stories van ons diepste menswees en hulle musiakliBet en energie het gehore dié musiek ervaring as lewens veranderend laat beskryf. Met dié vooruitsig bring hulle die musiek van die splinternuwe PREDIKER album asook van die ou gunstelinge na die kus van Suid-Afrika.
Met hulle verhoog vol instrumente en skatkis vol stories beloof dit om ‘n konsert te wees wat
jy nie wil misloop nie…
Kom klim op die RAAFtuig vir ‘n reis van musiek wat jou gaan laat lag, huil en mees beslis gaan laat partytjie – ‘n musiek ervaring wat jy nooit gaan vergeet nie! 

Date

24 Apr 2024
Expired!

Time

8:30 pm - 10:00 pm

Location

Die Boer
6 Chenoweth St, Durbanville, 7551
Website
http://www.dieboer.com/

Organizer

Die Boer
Die Boer
Phone
+27 21 979 1911
Email
navrae@dieboer.com
Website
http://www.dieboer.com/

0 Comments

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *

RSS
Follow by Email