Punt in die Wind Kunsteweek – FRANK OPPERMAN & SCHALK BEZUIDENHOUT Punt in die Wind Kunsteweek – FRANK OPPERMAN & SCHALK BEZUIDENHOUT
![]()
Dubbel-dosis vermaak by Punt in die Wind Kunsteweek!
Op 22 Desember 2025 wag daar iets besonders op jou in Mosselbaai – twee vertonings op een dag wat jou laat lag, dink en onthou!
Oggend: Frank Opperman – “Reünie”
Wat oorspronklik ’n 40-jaar reünie moes wees, het weens Covid ’n 45-jaar reünie geword… en soos jy kan dink, loop dinge bietjie skeef
. Frank bring sy briljante eenmanvertoning vol herkenbare humor en lewenswysheid.
11:00 |
Mosselbaai Stadsteater
Kaartjies: itickets.co.za/events/484020
Aand: Schalk Bezuidenhout – Live!
Met sy skerpsinnige humor en unieke styl kom Schalk Mosselbaai aan die skaterlag maak. Dis ’n aand van komedie wat jy nie wil mis nie!
20:00 |
Mosselbaai Stadsteater
Kaartjies: itickets.co.za/events/484021
Moet dit nie misloop nie – ’n dubbelprogram van lag, storievertel en skerp vermaak!
#PuntInDieWind #KunsteWeek #FrankOpperman #SchalkBezuidenhout
0 Comments