MANDRI SUTHERLAND in VROU ENS - Geen O_16MANDRI SUTHERLAND in VROU ENS – Geen O_16

MANDRI SUTHERLAND in VROU ENS – Geen O_16

“Mandri Sutherland, ook bekend as Vroudrie, se eerste eenvroustuk is spesifiek vir die huiskonsert-inisiatief geskryf, waar sy al meer as 50 keer in die leefruimtes van mense oor Suid-Afrika heen gespeel het.
Die stuk is ‘n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking. Mandri sê ’n ding soos dit is en sy sê dit in Afrikaans. Sy belig en gooi liefde, humor en vet op die Afrikaner-vrou se besware en waarhede.
Sy sê ‘n ding raak en sy sê wat die meeste van ons heel moontlik dink. Die show is nie net vir vrouens nie, so bring gerus jou man saam, maar los dalk net jou hond en kind by die babysitter.
Geen O/16’s (Taal

Date

27 Apr 2024
Expired!

Time

8:30 pm - 10:00 pm

Labels

Cape Town,
Durbanville

Location

Die Boer
6 Chenoweth St, Durbanville, 7551
Website
http://www.dieboer.com/

Organizer

Die Boer
Die Boer
Phone
+27 21 979 1911
Email
navrae@dieboer.com
Website
http://www.dieboer.com/

0 Comments

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *

RSS
Follow by Email