JO BLACK & BAND (Middagvertoning)
‘n Passievolle vertoning deur Jo Black en sy orkes. Hy sing van skepe en hoop, en tussendeur vertel hy stories wat mens net weer herinner dat dit alles net genade is. Hy deel persoonlike insigte sowel as liedjies van sy nuwe album – liedjies wat jou voete sal laat op-en-af tik en jou hart so bietjie warmer laat klop.”
0 Comments