JO BLACK & BAND (Aand)JO BLACK & BAND (Aand)

JO BLACK & BAND (Aand)

Jo Black – man, pa, musikant en storieverteller. ‘n Sanger met ‘n passie vir mense. Bekend vir sy groot baard en diep stem, lewer hierdie Suid-Afrikaanse gunsteling ‘n passievolle, outentieke en rou uitvoering van inspirerende liedjies in ‘n toeganklike rock-styl. Sy strewe is om almal soos iemand te laat voel, want niemand verdien om soos ‘n niemand te voel nie

Date

07 Apr 2024
Expired!

Time

8:00 pm - 10:00 pm

Labels

Cape Town,
Durbanville

Location

Die Boer
6 Chenoweth St, Durbanville, 7551
Website
http://www.dieboer.com/

Organizer

Die Boer
Die Boer
Phone
+27 21 979 1911
Email
navrae@dieboer.com
Website
http://www.dieboer.com/

0 Comments

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *

RSS
Follow by Email