ILNE FOURIE in VERKLEURVROUTJIE
alles! Ilne Fourie (Laerskool Noord/Wyfie) is terug met ‘n splinternuwe eenvrouvertoning en hierdie keer bring sy die hele boksemdaais! Vir die eerste keer is daar iets waarvan almal hou, want jy kan kies – soek jy iets dramaties of komies? Hou jy van Pavarotti of meer van hokkie-bokkie-sokkie. Blou, pienk, groen of geel – hierdie vertoning sal jou nie verveel. ‘n Verkleurvroutjie is ‘n perd van ‘n ander kleur en daar is iets vir elk – te kus en te keur!
0 Comments