Christia Visser @ Die BoerChristia Visser @ Die Boer

CHRISTIA VISSER

Christia is besig om onmiskenbare spore in die musiekbedryf te trap sedert haar eerste enkelsnit 17 Shots een van die grootste treffers in Afrikaans geword het….Christia is alreeds n geliefde aktrise in SA en haar drama agtergrond sorg vir ‘n vertoning met “diepte” wat haar stem en skryfwerk na vore bring…. Die vertoning gaan oor uitdagings in ons lewens, jouself te vind en ‘n persoonlike boodskap van hoop waarmee mense hulleself kan vereenselwig.

Date

30 Apr 2024
Expired!

Time

8:30 pm - 10:00 pm

Labels

Cape Town,
Durbanville

Location

Die Boer
6 Chenoweth St, Durbanville, 7551
Website
http://www.dieboer.com/

Organizer

Die Boer
Die Boer
Phone
+27 21 979 1911
Email
navrae@dieboer.com
Website
http://www.dieboer.com/

0 Comments

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *

RSS
Follow by Email