ALETTA FRANCINA- ALLES TOT NOU - Geen onder 16ALETTA FRANCINA- ALLES TOT NOU – Geen onder 16

ALETTA FRANCINA- ALLES TOT NOU – Geen onder 16

“Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie stand-up-eenvrou-stuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van 10 verslaaf geraak het aan Aromat tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie debuut vertoning is ‘n tell-all propvol lag en teer en ‘n kykie in Aletta se lewe soos nog nooit vantevore nie.”

Date

01 May 2024
Expired!

Time

8:30 pm - 10:00 pm

Labels

Cape Town,
Durbanville

Location

Die Boer
6 Chenoweth St, Durbanville, 7551
Website
http://www.dieboer.com/

Organizer

Die Boer
Die Boer
Phone
+27 21 979 1911
Email
navrae@dieboer.com
Website
http://www.dieboer.com/

0 Comments

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *

RSS
Follow by Email