NATANIËL MIDDAGKONSERTNATANIËL MIDDAGKONSERT

NATANIËL MIDDAGKONSERT

NATANIËL in KONSERT
Sondagmiddagkonsert met Charl du Plessis!

Hierdie heerlike konsert bestaan uit splinternuwe stories in Nataniël se unieke styl, asook musiek, oud en nuut, bekend, immergroen en oorspronklik.

Fantasie, humor, waarhede en wyshede, kwessies en kwellinge, vrae en antwoorde, al die elemente uit die Nataniël-skatkis word saamgebring!

Nataniël deel die verhoog met Steinway-pianis, Charl du Plessis.

Hierdie jaar is Nataniël en Charl du Plessis 25 jaar saam op die verhoog! Hierdie konsert, minder as 14 dae voor hul groot gala-viering, sal etlike hoogtepunte uit hierdie geskiedenis insluit.

Kaalkopwinkel in die foyer!

Date
21 Sep 2025
Expired!
Time
3:00 am - 5:00 pm
Labels
Helderberg,
Somerset West
Location
Lourensford Estate
Helderberg Rural, Sir Lowry's Pass, 7130
Website http://www.lourensford.co.za/

Category

Other Organizers

0 Comments

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *

RSS
Follow by Email