RUDI CLAASE met _STEMME
Na 3 jaar is Rudi Claase terug en beloof om gehore te bekoor met sy ongelooflike nuwe vertoning, getiteld “Stemme”. Hierdie vokaal-gedrewe vertoning van almal se gunstelling liedjies van die wereld se gewildste sangers beloof om mense op hul voete hê nie. Verhale oor liefde, vreugde, verlore drome en pyn Read more









