Kalfiefees
Kalfiefees, 1 tot 10 Augustus in Hermanus. Om Afrikaans 100 en Kalfiefees se 25ste bestaansjaar te vier, word 10% afslag ook op alle Kalfiefeeskaartjies tot 31 Mei 2025 gegee. 10 dae vol kuns, teater, musiek en leefstylaktiwiteite.Klik https://kalfiefees-hermanus.co.za vir die volledige feesprogram enhttps://tickets.tixsa.co.za/events/32614 om kaartjies aanlyn te koop









