Die Vyftigers
Die Vyftigers! Kom vier Afrikaans se 100ste verjaarsdag saam met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Abel Kraamsaal en Gian Groen. Almal manne wat dié jaar hul 50ste omwenteling om die son vier! Dit kan mos nou net lekker wees. Hierdie jaar is Afrikaans amptelik 100 jaar oud. Maar weet jy wat Read more









