Francois van Coke - Die Boer, DurbanvilleFrancois van Coke – Die Boer, Durbanville

Francois van Coke – Die Boer, Durbanville

Francois se treffende akoestiese vertonings is baie spesiaal. Hy en sy kitaarspeler, Richard Onraet, voer ‘n versameling van liedjies op vanaf sy solo albums insluitend, “Dagdrome in Suburbia”, “Toe vind ek jou”, “Dit raak beter” asook Van Coke Kartel en Fokofpolisiekar treffers, ‘n “cover” of twee en nuwes van die 2022 Kanniedood album & 2023 se En Vriende EP.

Date

09 Dec 2023
Expired!

Time

6:30 pm - 9:00 pm

Labels

Durbanville

Location

Die Boer
6 Chenoweth St, Durbanville, 7551
Website
http://www.dieboer.com/
Category

Organizer

Die Boer
Die Boer
Phone
+27 21 979 1911
Email
navrae@dieboer.com
Website
http://www.dieboer.com/

0 Comments

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *

RSS
Follow by Email