MARION MONROE met MARION HOLM @ Die Boer

MARION MONROE met MARION HOLM @ Die Boer

“What’s in a name? That which we call a rose by any other name would smell just as sweet.” Aldus Shakespeare. So is Marion Holm steeds Marion Holm al noem mense haar Nicole Holm? Bly Marion ‘n vrou al noem mense haar meneer? Wat maak Marion Marion? Wat maak jou jy? Kom kry die antwoorde in MARION MONROE. Holm vertel weer stories met haar tipiese Holm eerlikheid en heerlikheid om haar punt oor te dra. WAARSKUWING: Dit is nie ’n tragedie nie, net ’n komedie. 

Date

10 Dec 2024
Expired!

Time

2:00 pm - 4:00 pm

Labels

Cape Town,
Durbanville

Location

Die Boer
6 Chenoweth St, Durbanville, 7551
Website
http://www.dieboer.com/

Organizer

Die Boer
Die Boer
Phone
+27 21 979 1911
Email
navrae@dieboer.com
Website
http://www.dieboer.com/

0 Comments

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *

RSS
Follow by Email